)

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae – Hoërskool Jim Fouché

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae: Wanneer die wind draai.

Die produksie Wanneer die wind draai, het uitmuntend gevaar en verskeie toekennings en nominasies is deur Jim Fouché se leerders losgeslaan. “Wanneer die Wind Draai” is ook as die top produksie aangewys! Hier is die uitslae:

Toekennings:

  • Produksie: Goud
  • Regie: Stella Nortier – Goud
  • Dramaturgie: Izette Blignaut en Stella Nortier – Goud
  • Kostuumontwerp: Danielle Nortier en Stella Nortier – Silwer
  • Plakkaat: Danielle Nortier – Goud
  • Dekor: Stella Nortier – Goud
  • Grimering: Stella Nortier – Silwer
  • Beligtingsontwerp: Stella Nortier – Goud
  • Klanksamestelling: Eduan Wolfe en Stella Nortier – Goud
  • Beligtingsoperateur: Wiehan du Plessis – Goud
  • Klankoperateur: Hanro Snyman – Goud
  • Verhoogbestuurders: Zanél Myburgh & Adelle Froneman – Goud
  • Verhooghulp: Mischa Goosen – Goud
  • Verhooghulp: JD van Zyl – Goud
  • Verhooghulp: Nicole van Schalkwyk
  • Tegniese aspekte: Goud
  • Ensemble: Kaylee Coetzee & Dian van Wyk – Goud

Nominasies:

  • Beste verhoogbestuurder: Zanél Myburgh & Adelle Froneman
  • Beste klankoperateur: Hanro Snyman
  • Beste aktrise in ’n hoofrol: Kaylee Coetzee
  • Beste tegniese aspekte: Wanneer die wind draai
  • Beste drama: Wanneer die wind draai
  • Beste klanksamestelling: Eduan Wolfe & Stella Nortier
  • Beste regie: Stella Nortier

Wenners:

  • Beste ensemble: Kaylee Coetzee & Dian van Wyk
  • Beste akteur in ’n hoofrol: Dian van Wyk
  • Beste beligtingsoperateur: Wiehan du Plessis
  • Beste beligtingsontwerp: Stella Nortier
  • Beste dekor: Stella Nortier

Hierdie uitslae getuig van ongelooflike talent, harde werk en toewyding. Baie geluk aan elke lid van die span – julle het Bloemfontein trots gemaak! 🌟

Lees meer skolnuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal