WP Hengelprestasies. 🎣 HTS Drostdy – Hengelprestasies.
HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in spanne van uitmuntende gehalte.
🌟 Anika van Eck
- o.19C SAVOF (Nasionale Span)
- WP Senior Dames A-span
- WP o.19 Dames A-span
- SA Skolespan
🌟 De Wet Bester
- WP o.19 Junior A-span
- SA Skolespan
🌟 Malan Bester
- WP o.19 Junior A-span
- SA Skolespan
🌟 Ruben Horn – SA Skolespan 🌟 Zak Coetzee – SA Skolespan 🌟 Chrislu Steenkamp – SA Skolespan 🌟 Jean Fourie – SA Skolespan 🌟 Eligh Theunissen – SA Skolespan 🌟 Tiaan Coetzee – SA Skolespan
🎉 Baie geluk aan elkeen van julle! Julle harde werk en toewyding maak jul skool baie trots. Hou so aan!


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








