Hokkie IPT’s. Kempies skitter op die nasionale verhoog!
Hoërskool Kempton Park is uiters trots op hul talentvolle hokkiespelers en hul afrigter wat uitmuntend gevaar het by die nasionale Hokkie IPT’s:
- O.14A Oos-Gauteng Meisies – 2de plek Spelers: Abigail Britz en Mia van Rensburg
- O.18A Oos-Gauteng Meisies – 1ste plek Spelers: Domonique du Plessis en Heike Young
- O.18A Oos-Gauteng Seuns – 2de plek Hoofafrigter: mnr. Dolan Da Silva
👏 Kempies is ongelooflik trots op julle almal! Julle toewyding, vaardigheid en spanwerk maak jul skool trots!


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








