SA Inter-Provinsiale Jeugfees. Kwagga Fietsry skitter by Interprovinsiale Jeugfees.
Verskeie Kwaggas het Eden Fietsry met trots verteenwoordig by die SA Inter-Provinsiale Jeugfees in Oudtshoorn, wat vanaf 15 tot 17 Julie plaasgevind het. Outeniqua se fietsryers het uitmuntend presteer oor die drie dae van kompetisie!
🚵♂️ Dag 1: Bergfiets XCO en Ovaalbaan
- Almero van Niekerk (O/15): 21ste · 11de · 7de
- Ella Barnard (O/17): 🥇1ste · 🥈2de · 🥉3de
- Amone Buser (O/17): DNF · 🥇1ste · 🥈2de
- Linke Oosthuien (Junior): 🥉3de · 🥈2de · 🥉3de
- Anje van Niekerk (Junior): 🥈2de · 4de · 🥈2de
- Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste · 🥇1ste · 🥇1ste
🚴♀️ Dag 2: Kriterium
- Almero van Niekerk (O/15): 12de
- Ella Barnard (O/17): 🥉3de
- Amone Buser (O/17): 🥈2de
- Linke Oosthuien (Junior): 🥈2de
- Anje van Niekerk (Junior): 4de
- Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste
🚴♂️ Dag 3: Span Tydtoets en Padwedren
- Almero van Niekerk (O/15): 🥉3de · 13de
- Ella Barnard (O/17): 🥇1ste · 🥈2de
- Amone Buser (O/17): 4de · 5de
- Linke Oosthuien (Junior): 🥈2de · 🥇1ste
- Anje van Niekerk (Junior): 🥇1ste · 🥈2de
- Hannie Vreken (Junior): 🥇1ste · 🥉3de
🎖️ Victrix Ludorum
- Ella Barnard is aangewys as Victrix Ludorum vir die O/17 meisies.
- Hannie Vreken is aangewys as Victrix Ludorum vir die junior meisies.
Baie geluk aan al die Kwaggas! Julle het met deursettingsvermoë, sportmanskap en trots deelgeneem — en die Kwaggas se harte laat bokspring van trots. Kwagga krag! 💪🐗



Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








