Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van Hoërskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes
Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan die National Youth Jazz Festival in Makhanda. Slegs die agt beste jong musici uit die land sal gekies word om as deel van die Nasionale Skoolorkes op te tree.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










