)

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe – Hoër Meisieskool Bloemhof

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe. Foto Agter: Mi-Ly van der Merwe, Nina van Reenen, Lilah Meyer, Francesca Coetzee, en Anri Oosthuizen. Voor: Minke Shaw, Lisa Steenkamp, Lize van Rooyen, en Lené van den Heever.

Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.16A-netbalspan het Saterdag, 7 Junie, in die Wes-Kaapkampioenskappe geseëvier en is as die wenners gekroon.

Bloemhof dra ook hul gelukwense oor aan dié span en hul afrigter (en Bloemhof se netbalbestuurder) Me. Zelda Botha.

Die spanlede:

  • Mi-Ly van der Merwe
  • Nina van Reenen
  • Lilah Meyer
  • Francesca Coetzee
  • Anri Oosthuizen
  • Minke Shaw
  • Lisa Steenkamp
  • Lize van Rooyen
  • Lené van den Heever
Wes-Kaap Netbalkampioenskappe - Hoër Meisieskool Bloemhof
Wes-Kaap Netbalkampioenskappe – Hoër Meisieskool Bloemhof

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal