Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies.
Die span neem vanaf 29 Junie tot 2 Julie deel aan die National All Ages-Toernooi in Boksburg.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








