Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025.
Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C en o.13C.
Uitslae van die semi-finaal:
- 10A verloor 5-4
- 10B wen 6-2
- 10C wen 4-2
- 11A wen 31-5
- 11B verloor 7-8
- 11C reeds deur na finaal
- 12A wen 16-12
- 12B verloor 10-8
- 12C reeds deur na finaal
- 13A wen 34-9
- 13B wen 15-7
- 13C reeds deur na finaal


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










