Vrystaat skolerugby-spelers. Twaalf rugbyspelers van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole-rugbyspanne.
- W. van Tol: o.12 B rugbyspan
- J. Davisworth: (o.13 B rugbyspan
- N. Vermeulen: o.13B rugbyspan
- J. Scholtz: o.13C rugbyspan
- D. Stephens: o.13A rugbyspan
- L. Husselman: o.13C) rugbyspan
- D Fick: o.13A rugbyspan
- D. Pretorius: o.12 B rugbyspan
- A. Groenewald: o.12 B rugbyspan
- D. Kleyn: o.12B rugbyspan
- T. Wessels: o.12B rugbyspan
- CJ Jacobs: o.13C rugbyspan
Afrigters: Marco Oosthuizen en Lambert Rautenbach.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien









