AUSC UFAK 5 Afrika. Johanco Greyvenstein, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het, as lid van die Protea karatespan, ‘n dubbel goud verwerf by die AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap.
Johanco het ‘n goue medalje in die o.21 kumite, 84kg afdeling, sowel as ‘n goue medalje vir die Seniorspan Kumite verwerf.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









