UFAK Karatekampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal prestasie
UFAK Karatekampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal-ster blink uit op internasionale karateverhoog. HoĆ«rskool Sentraal leerder, Johanco Greyvenstein het onlangs aan die prestigeryke UFAK Karatekampioenskap deelgeneem as lid van die nasionale Proteaspan. Die kampioenskap,…
SA Open Styles Karate – HoĆ«rskool Sentraal
SA Open Styles Karate. Goud, Silwer Ć©n Protea-toekenning vir Sentraal karate-kampioen! Johanco Greyvenstein, ān leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het die SA Open All Styles Karate Championship behoorlik oorheers.…
AUSC UFAK 5 Afrika – HoĆ«rskool Sentraal
AUSC UFAK 5 Afrika. Johanco Greyvenstein, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het, as lid van die Protea karatespan, ‘n dubbel goud verwerf by die AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap.…











