)

Karate – Hoërskool Bellville leerder verwerf Swart Gordel

Karate. Marlie, leerder van Hoërskool Bellville, het op vyfjarige ouderdom begin karate beoefen by die Kyokushin Karate Skool.

Nege jaar later het sy haar Swart Gordel suksesvol verwerf tydens ’n karatekamp waar Japannese sensei’s die graderingsproses gelei het.

As deel van hierdie uitdagende toets moes sy 15 tot 20 intense gevegsrondes voltooi – selfs teen die twee Japannese meesters. Dit was ’n beproewing van haar fisieke én geestelike krag, maar Marlie het deurgedruk met vasberadenheid om haar doelwit te bereik

Deur harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het sy haar Swart Gordel op ‘n waardige wyse verdien.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal