Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op Loch Hoek se pragtige baan deelgeneem. Dit was die tiende keer wat hierdie twee skole teen mekaar meeding.
Grey se o17’s en o18’s wen 73-68.
- 1ste plek behoort aan Adian Claassen
- 2de plek behoort welverdiend aan Ludwig du Toit
Die o15’s en o16’s verloor ongelukkig 35-67 en die o14’s verloor 18-45.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf









