Tweekamp en Driekamp. Hoërskool Jim Fouché atleet, AJ Theron, het aan die Twee- en Driekampkampioenskappe deelgeneem.
Die kampioenskappe het op 10 en 11 Mei by Bethlehem Voortrekker Hoërskool plaasgevind. AJ behaal ‘n 2de plek in driekamp (mans o.19) en ‘n vierde plek in tweekamp (mans o.19).
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








