SA Skole pluimbal-kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se twee pluimbalspanne het by die SA Skole Pluimbal-kampioenskappe deelgeneem.
Beide spanne het tweede in hulle groep geëindig, maar het ongelukkig verloor in die semi-finaal. Albei spanne eindig algeheel vierde in hulle onderskeie groepe.
Christiaan Botha, die seunsspan se kaptein, is as die vierde beste enkelsspeler van die kampioenskap aangewys.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








