Girls Hockey Challenge. Oranje Meisieskool Graad 9 leerder, Dané Janse van Vuuren, is Saterdag as die Doelwagter van die Toernooi in die Girls Hockey Challenge in die Paarl aangewys.
Dané het in drie uitskietstryde gehelp om Oranje se o.18A’s oor die wenstreep te kry. Hierdie vurige doelwagter het 7 uit 9 pogings in die uitskietstryde gekeer.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









