Robday Bergsig Sport Festival. Hoërskool Jim Fouché se eerstespanne in hokkie, netbal en rugby het geseëvier in al hul wedstryde op dag 1 van die Robday Bergsig Sport Festival in Rustenburg.
Uitslae behaal: Netbal
- JF teen Hoërskool Frikkie Meyer – JF wen 46-21. Speler van die wedstryd: Elri Pieters.
- JF teen Fields College – JF wen 57-12. Speler van die wedstryd: Elri Pieters.
- JF teen Hoërskool Koster – JF wen 56-23. Speler van die wedstryd: Janeli Saaiman
UItslae behaal: Rugby
- JF teen Hoërskool Dinamika – JF wen 43-15. Speler van die wedstryd: Qian Möller
Uitslae Dogters-hokkie
- JF teen Rob Ferreira – JF wen 9-0. Speler van die wedstryd: Joné Wiegand
- JF teen Hoërskool Frikkie Meyer – JF wen 2-1. Speler van die wedstryd: Joné Wiegand
Uitslae Seuns-hokkie
- JF teen Randburg Boys – JF wen 5-0. Speler van die wedstryd: JP Ehlers
- JF teen Overkruin – JF wen 3-1

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










