Lejweleputswa netbalproewe. Drie netbalspelers van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut en Karla Nell is gekies om aan die finale 0.13 Lejweleputswa netbalproewe deel te neem. Die proewe vind Vrydag, 25 April plaas.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








