Netbal eksamen. Sewe netbal-afrigters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Netbal eksamen geslaag.
Vlak 2 Netbal eksamen geslaag:
- Juf. Chanel Els
Vlak 1 Netbal eksamen geslaag:
- Juf. Zchane Carriero
- Juf. Carmen van der Westhuizen
- Juf. Rachelle Meyer
- Juf. Shinaed CloeteJ
- Juf. Michelle Davel
- Juf. Dominique Strydom (afwesig op foto)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









