)

Hoëveld Rugbytoer – Hoërskool Ermelo

Hoëveld Rugbytoer. Die Hoëveld Rugbytoer was een van Hoërskool Ermelo se hoogtepunte die vakansie. Die dorp was vol opwinding en Hoërskool Ermelo, saam met Ligbron Akademie, het ’n reuse sukses gehad met die organisering van die toer.

Die Seniors het die toer afgeskop met drie dae se harde wedstryde gevolg deur die junior spanne.

Seniors

Dag 1:

  • O/16 – EHS 24 teen Monnas 14
  • 1ste span – EHS 27 teen Ferrum 29

Dag 2:

  • O/16 – EHS 11 teen Middelburg 15
  • 1ste span – EHS 45 teen Centurion 31

Dag 3:

  • O/16 – EHS 27 teen Ferrum 12
  • 1ste span – EHS 14 teen PNHS 12

Juniors

Dag 1:

  • O/14 – EHS 38 teen Monnas 0
  • O/15 – EHS 50 7een Monnas 7

Dag 2:

  • O/14: EHS 24 teen PNHS 0
  • O/15: EHS 22 teen Centurion 10

Dag 3:

  • O/15: EHS 17 teen PNHS 12

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal