)

JKA Vrystaat Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

JKA Vrystaat Kampioenskappe. Mienke Jordaan, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag 29 Maart aan die JKA Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Mienke het uitstekend presteer. Sy het twee silwer medaljes verwerf—een vir kata en een vir kumite—in die Elite-afdeling.

As gevolg van haar uitstaande prestasie is sy gekies om deel van die Vrystaatspan te wees wat op 24 Mei aan die JKA Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg sal deelneem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal