JKA Vrystaat Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg
JKA Vrystaat Kampioenskappe. Mienke Jordaan, leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag 29 Maart aan die JKA Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Mienke het uitstekend presteer. Sy het twee silwer medaljes…
Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Witteberg teen Wesvalia
Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se netbalspanne het Satedag, 1 Maart, hul eerste Skole netbalwedstryde van die seisoen aangepak teen HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp. Ongelukkig kon nie al die spanne speel…










