SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Gouties het reeds hul merk gemaak tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe.
- GJ Wessels het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe ‘n 2de plek vir verspring seuns o/17, met ‘n afstand van 6,84m, behaal.
- Xandri Britz het tydens die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe ‘n 15de plek in hamergooi dogters o/15 behaal.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










