)

Junior SA Rolbal – Langenhoven Gimnasium

Junior SA Rolbal. Vier leerders van Langenhoven Gimnasium is gekies om Eden by die 2025 Junior SA Rolbal Nasionale Toernooi in Bloemfontein te verteenwoordig.

Die toernooi vind vanaf 29 Maart tot 1 April plaas.

Die leerders wat in die verskeie spanne opgeneem is:

O.18A span

  • Schalk de Jager: Kaptein (dit is sy vierde jaar wat hy deelneem)
  • Jade Schoeman: tweede (tweede jaar wat sy deelneem)

O.18B span

  • Michael de Bruyn: derde (tweede jaar wat hy deelneem)
  • Christiaan Esterhuyse: tweede (eerste jaar wat hy deelneem)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovengim.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal