Gauteng Netbalproewe. Agt netbaldogters van Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, is deur is na die volgende rondte proewe. Die Gauteng netbalproewe vind op 22 Maart plaas by Hoërskool Florida.
- Aretha de Beer 0/18
- Kathleen Taljaard 0/18
- Veronique Barnard 0/17
- Katelynne Jefferey 0/16
- Megan Ferreira 0/16
- Diane Joubert 0/15
- Liyema Tom 0/15
- Skylar Vraagom 0/14
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








