AMESA Wiskunde. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die tweede rondte.
Graad 4:
- Eugene Smith
- Lindi Dannhauser
- Maggie Katzke
- Carli Peuckert
Graad 6:
- Hanno van Jaarsveld
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










