RobbieFees Netbal. Hoërskool Bredasdorp se netbalspanne het die afgelope naweek teen verskeie skole meegeding tydens die RobbieFees Netbal byeenkoms.
o.19A Netbal-Uitslae:
Wedstryd 1 teen Montana
- Wen 10-7
- Speler van die wedstryd: Mia Swart
Wedstryd 2 teen Swellendam
- Wen 8-7
- Speler van die wedstryd: Junicke Newman
Wedstryd 3 teen Langenhoven Gim (Oudtshoorn)
- Wen 13-9
- Speler van die wedstryd: Zani Neethling
o.16A Netbal-Uitslae:
Game 1 vs Montana
- Win 15-4
- Player of the match: Mischké Temmers
Game 2 vs Langenhoven Gim (Oudtshoorn)
- Lost 5-9
- Player of the match: Avela Ncolo
Game 3 vs Curro Langebaan
- Win 16-8
- Player of the match: Melo Dlamini
o.15A Netbal-Uitslae:
Wedstryd 1 teen Curro Langebaan
- Wen 12-2
- Speler van die wedstryd: Lindzé Diedericks
Wedstryd 2 teen Robertson
- Eindig gelykop 8-8
- Speler van die wedstryd: Lianie Treurnicht
o.14A Netbal-Uitslae:
Game 1 vs Curro Langebaan
- Win 15-4
- Player of the match: Lienke Erasmus
Game 2 vs Dirkie Uys
- Win 13-4
- Player of the match: Joy Mataga


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








