)

Sebastian Henn – Hoërskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by Hoërskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoë en ywer atletiek geoefen en meer as sy beste gegee om te wys wat in hom steek.

By een oefening is Sebastian só trots op sy eie vordering en persoonlike beste tye, dat die skool se hoof van afrigting, dr. Sors Joubert, net daar en dan besluit hierdie seun wíl…

Hy het kontak gemaak met Maties Parasport en Sebastian ondergaan toetsing… Die res is geskiedenis!

Sebastian het Saterdag aan die breinverlamming (serebral palsy)deelgeneem waar hy in die 1500m item uitmuntend gevaar het en ‘n fantastiese tweede plek behaal het!

“Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en sien uit na wat jy die res van die seisoen gaan vermag, Sebastian. Hou so aan – jy is ‘n inspirasie vir almal!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://janvanriebeeck.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal