Oos-Kaap Aquatics. Kaitlynne Horne, leerder van Hoërskool Framesby, Gqeberha, is gekies om Oos-Kaap Aquatics by die SSA Nasionale Oopwater Swem Kampioenskappe te verteenwoordig. Dit word by Marina Martinique aangebied vanaf 7 tot 9 Maart 2025.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








