HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal se gimnaste het vanaf 3 ā 7 Oktober 2017 aan die SA-kampioenskappe te Pretoria deelgeneem en mooi presteer.
Stephani Heenop het goud vir lint gekry en is vierde algeheel. Nadia Enslin verwerf ān bronsmedalje vir bal en is vyfde algeheel. Andria Wessels en Janke Heenop was onderskeidelik tiende en elfde.