)

Hoërskool Punt opsomming van atletiek vir die jaar.

Hiermee ‘n kort opsomming van ons atletiek vir die jaar sover.

Vanaf 1 Mei 2017 is Mnr. Chris Rossouw in beheer van Atletiek by HS Punt.

Atletiek-toerusting is opgradeer soos bv. hekkies wat nie op standard was nie is herstel en die skool het nou 60 splinternuwe hekkies.

Die Top 10-atletiekbyeenkoms het op 30 September 2017 by die Van Riebeeck stadion plaasgevind en bykans 500 atlete van regoor die land het deelgeneem.  Punt-atletiek het 5de geeindig.

Verder is byeenkomste in Bredasdorp en die SWD Talent-id in Oudtshoorn bygewoon.  Tydens hierdie byeenkomste het ons atlete hul beste gelewer.

Punt spog ook met puik afrigters wat elke Maandag tot Donderdag afrigting doen.

Tydens ons jaarlikse prysuitdeling is Sherno Pick met die Senior Victor Ludorum prys en Andrea Kommer met die Senior Victrix Ludorum beloon.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal