Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek.
- 0/12 meisies aflos: Ellamae Ballot, Dominic Ferreira, Sabrina Knoesen en Shaycee Sieberts.
- Mieke Strydom: Verspring dogters 0/13.
- Chanique Wilkens: Spiesgooi dogters 0/12.
- Danny Nieuwenhuis : 80m seuns 0/7.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto verskaf









