Atletiek SWD. Ses atlete van Hoërskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang.
- Karlien Oelofse – Beste o.14 dogter
- Jaden Fourie – Beste o.16 seun
- Mieke Coetzee – Beste o.18 dogter
- Zian du Plessis – Beste o.18 seun
- Karlien Oelofse – (Matriek 2024) – Beste o.20 dogter
- Mieke Coetzee – Sportvrou van die jaar en Vroue atleet van die jaar
Lees meer skolenuus:
Become a Sponsor








