)

Hans Moore, Benoni, proud of their matric results 2017

?Hans Moore High School in Benoni had a matric pass rate of 98% and they have achieved 67 distinctions.  They also achieved a University exemption rate of 50%.

Hoërskool Hans Moore van Benoni is baie trots op hul slaagsyfer van 98% die afgelope matriek-eindeksamen.

67 Onderskeidings is ook tydens die eksamen behaal

50% van die matrieks het geslaag met universiteitsvrystelling.

Al die Moories wil graag die Matrieks van 2017 gelukwens met hulle uitstlae en ons uitnemende personeel bedank vir hulle harde werk.

Top Presteerders:

Nastassja Combrink – 4 onderskeidings

Brandon-Lee Hendricksz – 3 ?onderskeidings?

Dani?l (Johan) Steenkamp – 3 onderskeidings

Al die Moories wil graag ons Matrieks van 2017 gelukwens met hulle uitstlae en ons uitnemende personeel bedank vir hulle harde werk.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal