Matriekuitslae 2024. Dit is met trots dat Leeuenhof Akademie, Bedfordview, die Matriekuitslae 2024 bekend maak.
- Aantal onderskeidings: 130
- Wiskunde gemiddeld: 74,3%
- 14 Vakke met ‘n gemiddeld bo 70%
- 100% Toelating tot Tersiêre studies
- 98% Toelating tot Graadstudies
Individuele Prestasies:
- Ian Wessels: 10 Onderskeidings, 100% vir wiskunde, Top 1% in SA in wiskunde
- Claire van Vuuren: 8 onderskeidings, Top 5% in SA in 5 vakke, Top 1% in SA in Afrikaans EAT
- Emma Morris: 8 Onderskeidings, Top 1% in SA in Afrikaans EAT
- Victor Spies: 7 onderskeidings
- Jacobus Bornman: 6 onderskeidings
- Nadine Putter: 6 onderskeidings
- Quintus Coetzee: 6 onderskeidings
- Rouxlé le Roux: 5 onderskeidings
- Anzél van der Westhuizen: 4 onderskeidings
- Cardeon Korving: 4 onderskeidings
- Dillon Fourie: 4 onderskeidings
- Gizelle Jordaan: 4 onderskeidings
- Monye Bisset: 4 onderskeidings
- Nicolas Grobler: 4 onderskeidings
- Theodore Smith: 4 onderskeidings
- Calista van Rooyen: 3 onderskeidings
- Hano Strydom: 3 onderskeidings
- Lisa Olivier: 3 onderskeidings



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








