Nasionale krieketweek. Tydens die o.15- en o.16 nasionale krieketweek het twee van Gimmies se krieketspelers hulle staal gewys.
Ulrich Botha het 160 lopies aangeteken en Lukas Kotze het die derde meeste lopies aangeteken.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








