Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem.
Sy het die volgende prestasies behaal het tydens die Toernooi:
- National 3D Girls Individuals – goud
- National Bullseye Girls Individuals – goud
- Overall Female Individuals – goud
- Tournament 3D – 4de plek
- Tournament Bullseye – silwer
- Tournament Overall – silwer
- National 3D Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
- National Bullseye Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
- National Overall Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
- Tournament Overall Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








