Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest. Hoërskool Zwartkop se swemsensasie, Chris Smith, het Suid-Afrika by die Wêreld Snelgala swemkampoeinskap Budapest verteenwoordig.
Chris het ‘n merkwaardige 8ste plek in die finaal van die 50m borsslag behaal. Dít nadat hy die Junior wêreldrekord in die halfeindrondte in ‘n tyd van 25,66s verbeter het!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








