PSI Indoor Nationals. Drie van Hoërskool Jim Fouché se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel.
Die Pro Series Indoor eindig 21 Desember.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









