Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen.
Hulle het die volgende vlakke behaal:
- Anru Visser: Swart strepie
- AJ Willemse: Geel 2
- Calum Meyer: Groen 2
- Alexa Meyer: Oranje 2
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










