Easterns-krieketspanne. Sewe leerders van Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg is vir die onderskeie Easterns-krieketspanne gekies is:
O.15 Span
- Stian Ungerer
- Nailon Carter
- Nathan Rabe
- Jayden Fortuin
O.15-Uitnodigingspan
- Ernst de Beer
O.16A Span
- Jaco Engelbrecht
O.19A Span
- Tenique Williams
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








