Followers DanceStar-kompetisie. Kiara Ferreira, ‘n graad 9-leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het van 11 tot 16 November aan die Followers DanceStar-kompetisie deelgeneem. Sy het met 9 van haar 11 danse gekwalifiseer om Suid-Afrika in 2025 by die DanceStar World Dance Masters in Kroasië te verteenwoordig.
Kiara het in die groepsdanse die volgende prestasies behaal:
Acrobatics Dance Group Juniors:
- Germany – 2de plek
- Invasion – 1ste plek
Jazz Formation Juniors:
- Physical – 1ste plek
Contemporary Modern Formation Juniors:
- Dunes – 1ste plek
- High Tide – 2de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








