Sewes Rugby Toergroep. Wikus van Aswegen is gekies vir ‘n nasionale 7’s rugby toergroep wat vanaf die 2de tot 10de Desember in Spanje gaan deelneem.
Die groep het reeds gister vertrek vanaf O.R. Tambo Lughawe. Die span se eerste wedstryd vind Dinsdag, 3 Desember plaas.
Wikus is die enigste speler, van die 12 spelers in die groep, wat uit die Wes-Transvaal, Noordwes, streek gekies is. Die ander spelers kom van KwaZulu Natal, Vrystaat, Verre Noord en Oos Transvaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









