Wêreld-Multisportkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Wêreld-Multisportkampioenskappe. Skitterende wêreldklas-prestasie deur Fichie-leerder! Baie geluk aan Carli Bouwer, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool Fichardtpark. Sy het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse Wêreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje. Carli het…
Sewes Rugby Toergroep – Hoër Volkskool Potchefstroom
Sewes Rugby Toergroep. Wikus van Aswegen is gekies vir ‘n nasionale 7’s rugby toergroep wat vanaf die 2de tot 10de Desember in Spanje gaan deelneem. Die groep het reeds gister…
AMCS streek- en klubkampioenskappe – Hoërskool Framesby
AMCS streek- en klubkampioenskappe. Dylan Grobler, Graad 10 leerder van Hoërskool Framesby Gqeberha, het Saterdag, 14 September deelgeneem aan die sesde rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo…











