)

NSS Nasieners 2024 – HTS Drostdy

NSS Nasieners 2024. Vyf-en-twintig onderwysers van HTS Drostdy in Worcester is aangestel as NSS Nasieners 2024. Twaalf van hulle is nasieners, ses senior nasieners, vier hoofnasieners en een interne moderator.

“Baie sterkte met die enorme taak wat voorlê. Ons waardeer julle opoffering sodat julle die kennis weer kan kom terugploeg in julle voorbereiding vir 2025.”

NSS hoofnasieners 2024

  • L van Deventer: Interne moderator – Tegniese wiskunde 2
  • D de Goede: NSS hoofnasiener, IGO 1
  • I du Preez: , Inligtingstegnologie
  • J Havenga: Motorwerktuigkunde
  • O Grunder: Tegniese wiskunde 1

Senior nasieners 2024

  • A Marais: Wiskunde Geletterdheid 2
  • A Koen: Wiskunde Geletterdheid 1
  • E le Roux: Besigheidstudies 2
  • I de Jager: Bou en Konstruksie
  • K le Roux: Wiskunde 2
  • N Cornelissen: Toerisme
  • R le Roux: Tegniese Wetenskappe 1

Nasieners 2024

  • R Roos: Wiskunde 2
  • D Kok: Lewenswetenskappe 1
  • E Burger: English FAL 1
  • H Mentz: English FAL 3
  • M Badenhorst: English FAL 1
  • M van Eyssen: Wiskunde Geletterdheid 1
  • N Compton: Wiskunde 1
  • O du Plessis: Afrikaans HT 1
  • P Claassen: English FAL 3
  • R Moolman: Pas-en-draai
  • R van der Sandt: Afrikaans HT
  • S Redelinghuys: Afrikaans HT 2

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal