)

SA Jagters Vereeniging prysuitdeling – Welkom Gimnasium

SA Jagters Vereeniging prysuitdeling. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag 9 November ses toekennings ontvang by die SA Jagters Vereniging se prysuitdeling.

  • Goue medalje vir Klub Kampioen PCP Air Rifle u.18
  • Goue medalje vir Klub Kampioen Rimfire u.18
  • Goue medalje vir Klub Kampioen Springer Air Rifle u.18
  • Nasionale kleure Sportskiet
  • Streekkleure (Vrystaat) Sportskiet lang afstand
  • Streekkleure (Vrystaat) Sportskiet Junior.

Keagan is ook op Saterdag 9 November aangestel as die nuwe “Brand Ambassador” van BB Motorgroup, Welkom, waar hy sy nuwe loopbaan sal begin op 25 November 2024.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal