Binnenshuise Hokkie. Hoërskool Zwartkop, Centurion, se hokkieseuns is besig om groot naam in binnenshuise hokkie te maak.
- Logan Kidson is gekies vir die o.17 Lions span.
- M.J. van der Nest is gekies vir die Senior Falconspan.
- Roché Oberholzer is gekies vir die o.17 span sowel as die Senior Mansspan waar hy ook vir die Falcons uitgedraf het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










