Madiba Cup Gimnastiek. Vier leerders van laerskool Stulting, Humansdorp, Beate Strydom, Neil Heyns, Dewald Duvenage en Leani Knoesen het onlangs aan die Madiba Cup Gimnastiek in Gqeberha deelgeneem.
Prestasies behaal:
- Neil Heyns: Goud vir tuimel en DMT.
- Beate Strydom: Goud vir mini trampoline, silwer vir tuimel
- Dewald Duvenhage: Goud vir dubbel mini trampoline
- Leani Knoesen: Goud vir tuimel, euro trampoline en dubbel mini.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








