Die spanne van Paul Roos Gimnasium het geskitter in 7’s rugby.
PRG o17
PRG vs Albert Myburgh wen 41-7;
PRG vs Parel Vallei wen 61-5;
PRG vs Hugenote wen 29-14;
PRG vs Boland Landbou 20-14;
PRG vs Douglas 59-0;
QF: PRG vs Noordheuwel wen 24-5;
SF: Â PRG vs Boland Lanbou wen 19-14 (ekstra tyd);
Finaal: PRG vs Stellenberg 29-7;
Tiaan Pretorius is aangewys as die speler van die toernooi.