Die volgende 3 leerders het medaljes ontvang tydens die Eistedfodd:

Op die foto bo:

Cara Clark – Dubbel goud – drama individuele voordrag, creative writing en visuele kuns 2D x 2, Brons – Creative writing; Siphuzuke Williams – Goud – Vocal music solo, silwer – vocal music duet.

Afwesig: Annelize Nel – silwer – kreatiewe skryfstuk

Become a Sponsor